Jy kan saam met ons die stryd aanpak deur ʼn lid te word.

Help Solidariteit in sy stryd teen regstellende aksie en verseker so dat jy en jou kinders nie op grond van ras beoordeel word nie, maar op grond van jul vaardighede. So verseker ons dat jou toekoms en die toekoms van jou kinders vry, veilig en voorspoedig kan wees.

Al hierdie regskoste kan nie deur Solidariteit-lidmaatskapgelde gedek word nie, dus skep die Solidariteit Beweging die Regsfonds en vra die publiek se ondersteuning om hierdie sake finansieel moontlik te maak.

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close