Pieter Davids

Werkgewer: Departement van korrektiewe dienste (DKD)

Jare diens: 27

Davids is ʼn wit werknemer wat oor 27 jaar se diens beskik. Hy het aansoek gedoen om die pos van assistentdirekteur: menslikehulpbronne-administrasie. Hy was die beste kandidaat en is as die enigste kandidaat aanbeveel. Die area- en streekskommissaris het aanbeveel dat daar van die regstellendeaksieplan afgewyk word en dat hy aangestel word. In die aanbeveling is selfs aangevoer dat indien mnr. Davids nie aangestel word nie, dienslewering benadeel sal word. Die nasionale kommissaris het egter die aanbeveling op grond van die DKD se regstellendeaksieplan van die hand gewys en die pos is weer geadverteer en deur ʼn swart kandidaat gevul.

  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close