Linda-Jeann Fortuin

Werkgewer: Departement van korrektiewe dienste (DKD)

Jare diens: 27 

Fortuin is ’n bruin vrou wat oor 27 jaar se diens beskik. Sy het vir drie poste aansoek gedoen, maar is weens regstellende aksie vir al drie die poste oor die hoof gesien. Sy is later, met ingang van 1 Junie 2012, wel in een van die poste, dié van areakoördineerder by Polsmoor, aangestel.

  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close