Jan Kotze

Werkgewer: Departement van korrektiewe dienste (DKD)

Jare diens: 34

Kotze het aansoek gedoen vir die pos van sentrumhoof by die Drakenstein-gevangenis. Hy het van 2009 tot vroeg in 2012 in dié pos waargeneem. Kotze het op 20 Augustus 2012 ’n saak na die KVBA verwys nadat hy alle interne grieweprosedures uitgeput het. Die saak is op 10 September 2012 na die arbeidshof verwys.

  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close