Geo-Nita Baartman

Werkgewer: Departement van korrektiewe dienste (DKD)

Jare diens: 14 

Baartman is ʼn bruin vrou wat oor 14 jaar se diens beskik. Sy het aansoek om ʼn assistentdirekteurspos gedoen. Die ander kandidate was vier swart vroue. Sy was die beste kandidaat en is vir die pos aanbeveel. In weerwil hiervan is besluit dat die tweede beste kandidaat aangestel word.

Dié persoon is egter in ʼn ander pos aangestel en daar is aanbeveel dat die derde beste kandidaat aangestel word. Hierdie aanbeveling is nie geïmplementeer nie. Die pos is eerder vakant gelaat en me. Baartman neem steeds in die pos waar.

  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close