Desiree Merkeur

Werkgewer: Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD)

Jare diens: 8 

Merkeur het by die departement van korrektiewe dienste (DKD) aansoek gedoen vir die pos van sekretaresse van die areakommissaris in die Breederivier-bestuursarea, Wes-Kaap. Sy is deur ’n onderhoudpaneel as die beste kandidaat vir die betrokke pos aangewys. Niemand is egter in die pos aangestel nie weens die DKD se regstellendeaksieplan.

Merkeur het op 22 Augustus 2012 ’n saak na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verwys nadat sy alle interne grieweprosedures uitgeput het. Die saak is op 12 September 2012 na die arbeidshof verwys.

  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close