Christopher February

Werkgewer: Departement van korrektiewe dienste (DKD)

Jare diens: 17

February het vir die pos van senior staatsrekenmeester aansoek gedoen en is as die beste kandidaat aanbeveel. Die direkteur vir billike indiensneming het egter aangevoer dat die aanbeveling nie strook met die regstellendeaksieplan nie en die tweede beste kandidaat, ʼn swart vrou, is aanbeveel. Sy het egter reeds ʼn ander pos aanvaar en die pos is weer geadverteer. February is ʼn bruin werknemer wat oor 17 jaar se diens beskik.

  • 1
  •  
  •  

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close