Artikels/mediadekking


Solidariteit sê dankie

Beste Ondersteuner Ons wil jou hiermee graag bedank vir jou volgehoue bydrae tot die Solidariteit Regsfonds. Jou bydrae het Solidariteit vanjaar in staat gestel om sy stryd teen absolute rasseverteenwoordiging op internasionale vlak te voer. Solidariteit het op verskeie fronte vanjaar aangedui dat die konstitusionele hof se uitspraak op 2 September nie geregtigheid vir Renate […]

Lees Meer

Solidariteit lê klagte by VN teen die Suid-Afrikaanse regering oor die nienakoming van VN-resolusie

Die vakbond Solidariteit het vandag ʼn klagte teen die Suid-Afrikaanse regering by die Verenigde Nasies se komitee vir die uitwissing van alle vorme van rassediskriminasie (CERD) gelê. In die klagte word gevra dat die VN die Suid-Afrikaanse regering vermaan oor die nienakoming van die prosedurele vereistes van die VN-konvensie vir die uitwissing van alle vorme […]

Lees Meer

Renate Barnard gaan voltyds veg teen rassekwotas

Die vakbond Solidariteit het vandag aangekondig dat Renate Barnard, die voormalige luitenant-kolonel in die SAPD, uit die privaat sektor bedank het. Sy gaan haar stryd teen rassekwotas voltyds voortsit en het by Solidariteit se Sentrum vir Billike Arbeidspraktyke aangesluit. Die konstitusionele hof het onlangs, ná ʼn stryd van nege jaar, teen haar beslis in een […]

Lees Meer

Solidariteit begin internasionale veldtog teen staat se rasplanne

Die vakbond Solidariteit het ʼn omvattende internasionale veldtog aangekondig om die staat se regstellendeaksieplanne teen internasionale konvensies te toets. Solidariteit beplan om ʼn voorlegging ingevolge die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) se Konvensie 111 oor diskriminasie aan dié organisasie te doen en ʼn klagte by die Verenigde Nasies (VN) se komitee vir die uitwissing van rassediskriminasie in […]

Lees Meer

Solidariteit wil SAPD deur hof dwing om met hom oor regstelplan te konsulteer

Die vakbond Solidariteit het vandag aangekondig dat hy die SAPD deur die arbeidshof wil dwing om met hom te konsulteer oor die SAPD se nuwe regstelplan. Solidariteit voer aan dat die twee polisievakbonde POPCRU en SAPU nie die regte van minderheidsgroepe in die SAPD beskerm nie. Solidariteit se aankondiging volg twee dae ná die konstitusionele […]

Lees Meer

Solidariteit sal Renate Barnard se stryd teen rasse-ideologie verskerp

Die vakbond Solidariteit het aangekondig dat hy Renate Barnard se stryd vir geregtigheid nou in nuwe vorme sal voortsit. Dit volg nadat die konstitusionele hof vandag teen Renate Barnard beslis het. Barnard was vir nege jaar in ʼn regstryd met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) gewikkel nadat sy twee keer, weens die kleur van haar vel […]

Lees Meer

Meer oor die Renate Barnard Saak

Agtergrond – Renate Barnard Opsomming van Solidariteit se 34 regstelaksie hofsake Die implikasies van die uitspraak van die konstitusionele hof in die Renate Barnard-saak Toespraak deur Dr Dirk Hermann oor die Renate Barnard saak Renate Barnard Labour Appeal Court Judgment Renate Barnard Labour Court Judgment Renate Barnard SCA Judgment

Lees Meer

Renate Barnard SCA Judgment

Read the SCA Judgment on the Renate Barnard case here

Lees Meer

Renate Barnard Labour Court Judgment

Read the Labour Court Judgment here on the Renate Barnard case

Lees Meer

Renate Barnard Labour Appeal Court Judgment

Read the Labour Appeal Court Judgment on the Renate Barnard case here

Lees Meer


Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close