Andre Jonkers

Werkgewer: Departement van korrektiewe dienste (DKD)

Jare diens: 18

Jonkers is ʼn bruin werknemer wat oor 18 jaar se diens beskik. Hy het reeds twee keer in die pos van bestuurder in die opleidingsdivisie waargeneem. Hierdie pos is geadverteer en hy het daarvoor aansoek gedoen. ʼn Swart vrou is egter aangestel. Sy het ʼn ander pos aanvaar en mnr. Jonkers is gevra om weer in die pos waar te neem. Hy het reeds vier keer om poste aansoek gedoen, maar ʼn swart persoon is telkens aangestel.

 

  •  
  •  
  •  

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close